Die brandstofprys styg
- Saamgestel deur Ilde Roos

- May 4
- 1 min read
Die Departement van Petroleum en Minerale Hulpbronne het skerp brandstofprysverhogings aangekondig, wat Woensdag in werking tree.
Petrol styg met R3,27 per liter, terwyl diesel met R6,19 verhoog.
Die styging word toegeskryf aan wisselvallige wêreldoliepryse weens die konflik tussen die Verenigde State en Iran, asook ’n swakker rand.








Comments