top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Britse topverkoper-skrywer Jeffrey Archer is oorlede

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 6
1 min read

Brittanje treur oor die dood van sy topverkoper-skrywer, Jeffrey Archer.


Die 86-jarige is skielik by sy huis oorlede.


Hy sal onthou word vir die skryf van topverkoper-romans en sy diens as parlementslid vir die Conservative Party.


Archer het in 2014 aangekondig dat hy met prostaatkanker gediagnoseer is.


Jeffrey Archer. FOTO: Pan Macmillan South Africa
Jeffrey Archer. FOTO: Pan Macmillan South Africa

 
 
 

Comments


bottom of page