Die Cheetahs vier hul 130ste bestaansjaar met ‘n wen
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Jul 12
- 1 min read
'n Laat drie deur Ntokoza Makhaza het die Cheetahs gehelp om 'n onvergeetlike oorwinning van 24-20 oor Georgië te behaal. Dit tyden die viering van die Cheetahs se 130ste bestaansjaar by die Toyota Stadion in Bloemfontein. Toyota SA sê op sosiale media hulle vier met trots die monumentale oomblik in rugbygeskiedenis. Hulle bedank ook die Cheetahs-familie vir 130 jaar van trots, passie en krag.





Comments