top of page

Die Chinese konsul-generaal besoek 'n Bfn skool

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jan 16
  • 1 min read

Die konsul-generaal van die People's Republic of China, Pan Qingjiang, het inligtingstegnologie-toerusting aan die Sediti Sekondêre Skool in Thaba Nchu oorhandig.


Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit sê op sosiale media die inisiatief maak deel uit van die uitvoerende burgemeester, Gregory Nthatisi, se verbintenis tot die bou van 'n bekwame, inklusiewe en toekomsgeoriënteerde Mangaung deur middel van strategiese vennootskappe met plaaslike en internasionale belanghebbendes.


FOTO: Facebook
FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page