Die Colorado-rivier word 'n wetlike mens
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Feb 19
- 1 min read
Inheemse stamme in die suidweste van die VSA het die Colorado-rivier in Arizona regspersoonstatus toegeken in 'n poging om dit vir toekomstige generasies te beskerm.
Die BBC berig die Colorado River Indian Tribes (CRIT) het die rivier as 'n lewende, lewensgewende entiteit erken, met regte soos 'n persoon.
Die Colorado-rivier ervaar tans die ergste droogte in 1 200 jaar.







Comments