top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die DA identifiseer prioriteite vir die regering se mediumtermynplan

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 12, 2024
1 min read

Die DA-leier, John Steenhuisen, sê die party het vyf kritieke prioriteite vir die regering van nasionale eenheid se mediumtermynplan geïdentifiseer. Dit sluit in die digitalisering van die Departement van Binnelandse Sake, die sentralisering van regeringsbouprojekte, die bevordering van werkgeleenthede en die uitbreiding van breëbandinternetoegang. Steenhuisen sê die topprioriteit is om die skuld tot die bruto binnelandse produk-verhouding teen die einde van hierdie administrasie tot onder 70- persent te verminder. Hy het aan die media gesê dit sal ‘n omvattende bestedingsoorsig verg, wat regeringsprogramme vir impak sal assesseer.

 
 
 

Comments


bottom of page