top of page

Die DA se provinsiale kongres vind in BFN plaas

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • 4 days ago
  • 1 min read

Kwessies soos watervoorsiening, die toestand van paaie en rioolinfrastruktuur in die Vrystaat het dringend aandag nodig.


Dit is op die agenda van die DA se Provinsiale Kongres wat Saterdag in Bloemfontein plaasvind.


SABC-nuus berig die DA-leier, John Steenhuisen, sal die hooftoespraak lewer by die Kongres wat deur sowat 365 afgevaardigdes bygewoon word. Die DA se Adjunkvoorsitter van die Federale Raad, Annelie Lortriet, sê die party is tevrede met sy groei in die Vrystaat. 


John Steenhuisen. FOTO: Facebook
John Steenhuisen. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page