top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die DA verwerp Pule se aanstelling

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 6 days ago
  • 1 min read

Die DA verwerp die aanstelling van die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, nadat hul ondersoek bevind het dat sy nie haar finansiële belange volledig bekend gemaak het nie, ten spyte van vorige bevindinge teen haar.


Die DA se Nazley Sharif sê die party sal ‘n opdatering van die Valke versoek oor ‘n vorige kriminele ondersoek, die parlement vra oor die implementering van die aanbevelings van die Openbare Beskermer, en parlementêre vrae indien oor enige regeringsbesigheid wat met Pule se maatskappye verband hou.


Sharif sê voorts die DA sal ‘n etiekklag teen Pule indien, waarin beweer word dat sy nie belange in vyf maatskappye aan die parlement verklaar het nie.


LUISTER HIER:


Nazley Sharif

Dina Pule. FOTO: Tech Central
Dina Pule. FOTO: Tech Central

Comments


bottom of page