top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die DA wek kommer oor hoë vlakke van E.coli-besmetting op eThekwini-strande

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 30, 2024
1 min read

Die DA in eThekwini het kommer uitgespreek oor die hoë vlak van E.coli wat plaaslike strande besoedel. Die DA sê die stad beweer dat die meeste strande veilig is om in te swem, maar het later erken byna tien was besmet.

Die DA het die munisipaliteit gekritiseer omdat hulle die kwessie afgemaak het en nie meer toetse gedoen het nie. Die party doen ‘n beroep op inwoners en toeriste om die stad aanspreeklik te hou vir die voortdurende besoedelingskwessie wat die veiligheid van plaaslike strande bedreig.

 
 
 

Comments


bottom of page