top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die departement sê hy is op koers met die instelling van ’n basiese inkomste-toelaag

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 8
1 min read

Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê hy is op koers om ’n opgedateerde konsepbeleid oor die instelling van ’n basiese inkomste-toelaag te lewer.


Die departement het Donderdag sy jaarverslag aan die parlement se Portefeuljekomitee oor Maatskaplike Ontwikkeling voorgelê. Hy sê die opgedateerde konsepbeleid sal voor die einde van dié boekjaar aan die kabinet voorgelê word.


Sommige politieke partye en burgerlike organisasies het gevra vir ’n permanente bestaansmiddeltoelaag vir armes.


Ter illustrasie. FOTO: CNB Africa
Ter illustrasie. FOTO: CNB Africa

 
 
 

Comments


bottom of page