top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die EFF eis aanpreeklikheid vir SAL se vorige mislukkings

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 24, 2024
1 min read

Die EFF het die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se terugkeer na wins verwelkom, maar sê hy wil aanspreeklikheid vir vorige mislukkings hê. Die SAL het ‘n netto wins van 252-miljoen rand vir die 2022/23-boekjaar aangeteken. Dit was die lugdiens se eerste wins sedert 2012. Die EFF het die lugdiens se leierskap geloof vir die ommekeer. Hulle sê egter vorige wanbestuur onder wyle minister Pravin Gordhan moet aangespreek word.

 
 
 

Comments


bottom of page