top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die EFF sê aan Kleinfontein ‘hulle moet weg’

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
May 3, 2025
1 min read

Die EFF se boodskap aan Kleinfotein, ʼn selfverklaarde Afrikaner-nedersetting, was kort en kragtig: hulle moet weg. Maroela Media berig EFF-LP, Carl Niehaus, het deel gevorm van ʼn groep betogers wat gister na die nedersetting oos van Pretoria opgeruk het. Die groep betogers het by Kleinfontein se ingangshekke opgedaag en onder meer die struggle-lied “Kill the Boer” gedreunsing. ʼn Groot teenwoordigheid van polisie het wag gestaan by die hek om te verseker die betogers gaan nie die woongebied binne nie. Die polisie moes tussenbeide tree toe van dié letters, “Ons God, Ons Volk, Ons Eie”,  by die hek deur die EFF-betogers van die muur afgeruk is.

 
 
 

Comments


bottom of page