Die eiendom indaba se fokus is op Bloemfontein se glorie en beleggingspotensiaal

Jan 17, 2025
1 min read
Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit se stadsbestuurder, Sello More, verduidelik vandag se eiendoms-indaba in die Bloemfonteinse stadsaal is ‘n geleentheid om 'n nuwe perspektief op beleggings binne Mangaung te skep en die area na sy voormalige glorie te herstel.
Terselfdertyd, het die adjunk-uitvoerende burgemeester as deel van die Konsul-Generaal van China se besoek aan Mangaung, ‘n staptoer rondom die Bloemfonteinse stadsaalperseel gelei.








Comments