top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die familie van ’n Siamese tweeling ontvang ’n nuwe huis

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 6 days ago
  • 1 min read

Die Limpopo-familie van ‘n Siamese tweeling ontvang Woensdag 'n nuwe huis van die provinsiale regering.  


Premier Phophi Ramathuba, het destyds tydens 'n besoek aan die hospitaal belowe om vir die gesin 'n huis te bou.


Volgens haar woordvoerder vorm die oorhandiging deel van die provinsie se Diensleweringsweek.


Rosestad-nuus het vroeër berig een van die Siamese tweelingbabas wat in Januarie by die Mankweng-hospitaal geskei is, is op Goeie Vrydag oorlede.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page