top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Gardee-familie dagvaar die polisie

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • Jul 3
  • 1 min read

Die familie van Hillary Gardee dagvaar die Suid-Afrikaanse Polisiediens vir R19 miljoen ná haar ontvoering en moord in 2022.


Die familie voer aan dat 'n voertuig wat in die misdaad gebruik is, glo vroeër deur die polisie geskut is, maar onregmatig vrygestel is.


Volgens die familie het dié optrede tot Gardee se ontvoering en moord bygedra.


Die familie eis R19 miljoen vir pyn en lyding en beweer korrupsie binne die polisiediens het tot die misdaad gelei.


Ter illustrasie. FOTO: The Citizen
Ter illustrasie. FOTO: The Citizen

 
 
 

Comments


bottom of page