Die GBO stel ’n nuwe voertuig-inspeksiestelsel bekend

7 days ago
1 min read
Die Grensbestuursowerheid (GBO) het ’n nuwe digitale stelsel by die Lebombo-grenspos bekendgestel om beamptes te help om voertuie te identifiseer wat vir inspeksie gekies moet word.
Die Voertuig-teikenstelsel sal help om grensveiligheid te versterk deur intelligensiegedrewe optrede, slim outomatisering en geteikende voertuig-inspeksies.
Die GBO se kommissaris, Mike Masiapato, sê die stelsel sal grensbeamptes help om hul werk meer doeltreffend te verrig.
Hy voeg by Lebombo is een van die besigste grensposte langs die oostelike korridor, met etlike duisende voertuie wat daagliks daar deurgaan.









Comments