top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Good-party sê DA-munisipaliteite is nie die beste bestuur nie

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
1 min read

Die Good-party sê dit is nie waar dat munisipaliteite wat deur die DA bestuur word, die beste bestuurde munisipaliteite in die land is nie.

Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, het hierdie bewering gemaak terwyl hy gister sy party se raadslede in Soweto toegespreek het. Hy het die raadslede gevra om te let op wat die DA in die munisipaliteite doen.

Die sekretaris-generaal van die Good-party, Brett Herron, sê DA-bestuurde munisipaliteite is beter vir sommige maar nie vir almal nie.

LUISTER: 

 
 
 

Comments


bottom of page