top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die goudprys styg

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Mar 18, 2025
  • 1 min read

Die goudprys het Dinsdag oggend tot bo $3000 per fynons gestyg. Daar is al die afgelope paar weke voorspel dat die goudprys bo hierdie vlak kan verhandel. 'n Ekonoom verbonde aan die Noordwes Universiteit, Waldo Krugell, sê in ʼn tyd van gesofistikeerde beleggingsoplossings is goud weer gewild. Hy sê die huidige globale ekonomiese klimaat speel ook ʼn groot rol en baie ekonome verwys na goud as die Trump-trade. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page