top of page

Die Grensbestuursowerheid sukkel weens geldtekort

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Jul 21, 2025
  • 1 min read

Die Grensbestuursowerheid het ’n tekort van R4.2 miljard en sukkel om sy funksies uit te voer. Die instelling is tydens Jacob Zuma se bewind begin, maar word volgens kenners deur swak samewerking belemmer. Die sekerheidskenner, Jakkie Cilliers, sê die huidige befondsing van R3.5 miljard is onvoldoende. Hy meen ander departemente het die idee van die agentskap van die begin af teengestaan. Die agentskap is tans onderbefonds, onderbeman en oorweldig deur sy verantwoordelikhede.

 
 
 

Comments


bottom of page