Die grensbestuursowerheid versterk sekuriteitsmaatreëls
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Oct 5
- 1 min read
Die Grensbestuursowerheid het nuwe paspoortstempels geïmplementeer om sekuriteitsmaatreëls by die land se toegangshawens te versterk.
Hulle het hierdie stap geneem nadat daar ontdek is dat paspoorte bedrieglik gestempel is.
Volgens die owerheid se uitvoerende hoof kon sommige mense Suid-Afrika binnekom die onwettige stempels te gebruik.
Hy wys daarop dat dit een van die grootste uitdagings is waarmee die owerheid te kampe het, en voeg by onwettige stempels is problematies aangesien dit die indruk skep dat iemand wettiglik in die land is.






Comments