top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die HAT vier Internasionale Woordeboekdag

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 16
1 min read

Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, oftewel die HAT, vier Internasionale Woordeboekdag deur sy deure op sy digitalte platform van Donderdag tot Sondag vir die publiek oop te maak.


Die dag word jaarliks op 16 Oktober gevier en vestig die aandag op die belangrikheid van woordeboeke om taal te bewaar, te ontwikkel en nuwe woorde te ontdek.


Die HAT is ’n belangrike naslaanbron vir Afrikaanssprekendes wat die betekenis, spelling en gebruik van Afrikaanse woorde wil naslaan.


Die publiek kry nou die geleentheid om die HAT op Internasionale Woordeboekdag opnuut te ontdek.


FOTO: Akademia
FOTO: Akademia

 
 
 

Comments


bottom of page