top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'Die hersiene elektrisiteitsprysbeleid bied ‘n raamwerk vir koste-reflektiewe tariewe'

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Aug 19
1 min read

Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê die hersiene elektrisiteitsprysbeleid sal ‘n raamwerk bied vir deursigtige, doeltreffende en koste-reflektiewe tariewe.


Die minister het die media Dinsdag in Pretoria ingelig oor die hersiene elektrisiteitsprysbeleid namate huishoudings toenemend hoër tariewe in die gesig staar.


Ramokgopa sê die beleid sal versteekte koste voorkom en die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa), Eskom, munisipaliteite en ander deelnemers in die elektrisiteitsektor lei.


LUISTER HIER:


Kgosientsho Ramokgopa

Kgosientsho Ramokgopa. FOTO: Mining Review Africa
Kgosientsho Ramokgopa. FOTO: Mining Review Africa

 
 
 

Comments


bottom of page