Die Inkomstediens verhaal miljarde rande
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- 58 minutes ago
- 1 min read
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sê hulle het ‘n toename van 16.7% in nakomingsinvordering aangeteken.
Hulle het R304 miljard ingevorder deur belastingbetalers wat geld geskuld het, te vervolg.
Dit sluit ‘n byne R12 miljard in wat van individue met ‘n hoë netto waarde ingevorder is.
Volgens die Inkomstediens het hul geteikende strategiese inisiatiewe hulle gehelp om R44.5 miljard meer in die 2024/25 finansiële jaar te verhaal.






Comments