top of page

Die Inligtingsreguleerder waarsku teen KI in die mediaruimte

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 3
  • 1 min read

Die Suid-Afrikaanse Inligtingsreguleerder het gewaarsku teen kunsmatige intelligensie (KI) in die mediaruimte. Volgens die reguleerder het KI ‘n belangrike oorsaak van disinformasie en vals nuus geword. Die voorsitter van die reguleerder, Pansy Tlakula, het die opmerkings gemaak tydens die tweede dag van die M20-beraad. Die beraad het in Johannesburg afgeskop om te fokus op die rol van die media en joernalistiek in die bevordering van inligtingintegriteit.

 
 
 

Comments


bottom of page