top of page

Die jaarlikse verbruikersinflasie het in Julie tot 3,5% gestyg

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 20, 2025
  • 1 min read

Die land se jaarlikse verbruikersinflasie het in Julie tot 3,5% gestyg, teenoor 3% in Junie.

Die grootste dryfvere was voedsel en nie-alkoholiese drankies, en behuising en nutsdienste.

Elk het een persentasiepunt tot die algehele koers bygedra.

Goedere-inflasie het tot 3,2% gestyg, terwyl dienste-inflasie effens gedaal het tot 3,6%.

 
 
 

Comments


bottom of page