top of page

Die Kommissie vir Geslagsgelykheid is bekommerd oor seksuele teistering

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • 3 hours ago
  • 1 min read

Die Kommissie vir Geslagsgelykheid sal ‘n belanghebber-gesprek hou om kwessies van seksuele teistering in die openbare sektor aan te spreek.


Die kommissie het kommer uitgespreek oor gevalle van seksuele teistering in die openbare sektor in provinsies wat die Wes-Kaap, Limpopo en die Noordwes insluit. Die kommissie se woordvoerder, Javu Baloyi, sê Vrydag se gesprekke sal verskeie regeringsdepartemente insluit.


Ter illustrasie. FOTO: Boland College
Ter illustrasie. FOTO: Boland College

 
 
 

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page