top of page

Die kragstelsel bly stabiel

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 8 hours ago
  • 1 min read

Eskom sê die kragstelsel bly stabiel en voldoen steeds aan die elektrisiteits aanvraag.


Die staatsbeheerde elektrisiteitsprodusent sê dit is te danke aan verbeterings in hul opwekkingsvloot en die sukses van hul opwekkingherstelvloot.


Hulle voeg by hulle het ook hul afhanklikheid van diesel om elektrisiteit op te wek verminder.


Volgens ’n Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, moet gemeenskappe egter voortgaan om elektrisiteit verantwoordelik te gebruik.


LUISTER HIER:

Daphne Mokwena

Ter illustrasie. FOTO: BizNews
Ter illustrasie. FOTO: BizNews

Comments


bottom of page