top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Krugerwildtuin is ‘n honderd jaar oud

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • 1 hour ago
  • 1 min read

‘n Honderd jaar van die Krugerwildtuin word gevier, en die vorige geslagte van veldwagters, wetenskaplikes en gemeenskappe word ook geëer.


Dit is die woorde van die minister van toerisme, Patricia de Lille, wat verder die noodsaaklikheid beklemtoon om toeriste-trekpleisters soos die Krugerwildtuin te bewaar.


SABC-nuus berig De Lille was onder die hoogwaardigheidsbekleërs wat die amptelike bekendstelling van die Krugerwildtuin se eeufeesvieringe in Skukuza bygewoon het. Die minister sê die Krugerwildtuin is wêreldwyd bekend en moet vir toekomstige geslagte bewaar word.


FOTO: Tripadvisor
FOTO: Tripadvisor

 
 
 

Comments


bottom of page