top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Kubaanse Mediese Opleidingsprogram is gekanselleer

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 27, 2024
1 min read

Die Kubaanse Mediese Opleidingsprogram word as ‘n verkwiste uitgawe beskryf en is deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) gekanselleer. SABC News berig die Suid-Afrikaanse Militêre Gesondheidsdiens sê hy sal nie bykomende mediese studente na Kuba stuur nie. Maar hulle sal wel student wat reeds daar is, toelaat om hul mediese kursusse te voltooi.  Die opdrag om die kontrakte van opleidingstudente in Kuba te hersien, is deur die voormalige minister van verdediging, Thandi Modise, uitgereik. Volgens SANW-woordvoerder Siphiwe Dlamini, is verskeie opsies van die program ondersoek en een van die probleme is dat student, weens taalkwessies, 'n oorbruggingskursus met hul tuiskoms benodig het. Dlamini is ook van mening dat alle buitelandse studente, en nie net Kubaanse opgeleide dokters deur die oorbruggingskursus moet gaan.

 
 
 

Comments


bottom of page