top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'Die land kan nie ‘n herhaling van die 2021-onrus bekostig nie'

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 1 day ago
  • 1 min read

Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê Suid-Afrika kan nie ‘n herhaling van die onrus van Julie 2021 bekostig nie. Hy sê dat slegs die polisie en wetstoepassingsagentskappe die verantwoordelikheid het om die wet in ‘n grondwetlike demokrasie af te dwing.


Die minister het ook gewaarsku oor opruiende verklarings op sosiale media wat verband hou met dreigemente rondom beplande aksies in die Wes-Kaap.


Cachalia sê die polisie sal hulpbronne mobiliseer om openbare veiligheid op 30 Junie te verseker en ‘n herhaling van die onrus van 2021 regoor die land te voorkom.


LUISTER HIER:


Firoz Cachalia

Firoz Cachalia. FOTO: Facebook
Firoz Cachalia. FOTO: Facebook

 
 
 

Comments


bottom of page