Die land se gemiddelde salaris bereik ‘n rekordhoogtepunt
- Saamgestel deur Jana Roos

- 1 hour ago
- 1 min read
Die gemiddelde salaris in die land het ‘n rekordhoogtepunt bereik.
Dit is volgens Statistiek Suid-Afrika se jongste Kwartaallikse Indiensnemingsopname vir die derde kwartaal van 2025.
Die gemiddelde salaris wat aan formele, nie-landbouwerkers in Suid-Afrika betaal word, het kwartaal-tot-kwartaal met nul-komma-drie persent en jaar-tot-jaar met vier-komma-drie persent tot 29-duisend-490 rand gegroei.
Die toename in verdienste is gedryf deur sleutelbedrywe, met die vervaardigingsbedryf wat die vinnigste groei ervaar het.






Comments