Die land se jongste ekonomiese groeistatistieke is kommerwekkend
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Jun 4
- 1 min read
Build One South Africa (Bosa) sê die land se jongste ekonomiese groeistatistieke is kommerwekkend. Volgens Statistieke Suid-Afrika het Suid-Afrika se ekonomie met 0.1% in die eerste kwartaal van hierdie jaar gegroei. Bosa sê hierdie syfers bewys dat die ekonomie nie groei nie en ook nie daarin slaag om mense se lewens te verbeter nie. Hulle woordvoerder, Roger Solomons, voeg by die land het dringende en gewaagde ekonomiese hervormings nodig.





Comments