top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Madikwe Wildreservaat het te veel olifante

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Dec 6, 2024
  • 1 min read

Die Madikwe Wildreservaat staar 'n ekologiese krisis in die gesig. Dit aangesien sy olifantbevolking volhoubare vlakke oorskry. Bewaringskundiges sê die groeiende wanbalans, kan tot 'n ineenstorting van die ekosisteem lei as dit nie beheer word nie. Die Insider Chronicle berig verder dat verslae daarop dui dat die olifantbevolking by die reservaat oor die afgelope drie dekades vinnig gegroei het. Daar is tans meer ‘n duisend-ses-honderd olifante, wat die aanbevole drakrag van ongeveer 100 olifante ver oorskry. Omgewingskenners waarsku dat die oorbevolking van olifante reeds lei tot sigbare tekens van agteruitgang, insluitend habitatvernietiging en beperkte hulpbronne vir ander diere.

 
 
 

Comments


bottom of page