top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die matriekeksamen verloop vlot sover

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
3 days ago
1 min read

Die departement van Basiese Onderwys is tevrede dat die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen sonder enige groot voorvalle voortgaan.


Die departement sê hy is steeds bemoedig deur die vordering met die eksamen en die toewyding wat leerders, opvoeders en eksamenbeamptes toon.


Die departement se Terence Khala sê hulle wil leerders en ouers aanmoedig om waaksaam te bly te midde van stygende temperature en hewige donderstorms in dele van die land.


LUISTER HIER:


Terence Khala

Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page