Die matriekklas van 2026 is gereed vir vanjaar se eindeksamen

Oct 12
1 min read
Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê die matriekklas van 2026 is gereed vir vanjaar se eindeksamen.
Die leerders begin dié week met die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen.
Gwarube het aan die media gesê die departement is goed voorbereid vir die eksamen.
LUISTER HIER:
Siviwe Gwarube









Comments