Die meeste onwettige migrante na Suid-Afrika kom van Lesotho
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jan 3
- 1 min read
Die meeste onwettige migrante na Suid-Afrika kom van Lesotho, gevolg deur Zimbabwe en Mosambiek.
Die Grensbestuursowerheid se kommissaris, Michael Masiapato, sê die kwessie van onwettige migrasie is ‘n baie gesofistikeerde werklikheid. Masiapato het ‘n inspeksiespan gelei om gereedheid te bepaal en bewegings by die Beitbridge-grenspos in Musina in Limpopo waar te neem.
Vroeër vandeesweek het Masiapato aan eNCA bevestig dat ten minste 7 000 ongedokumenteerde migrante reeds by toegangshawens onderskep is.
LUISTER:
Michael Masiapato







Comments