Die meeste werkende SAners kan nie vir aftrede spaar nie
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Jul 20
- 1 min read
Meer as die helfte van Suid-Afrikaners van werkende ouderdom sê hulle kan nie vir aftrede spaar nie, omdat hul beskikbare inkomste aan ander uitgawes bestee word.
Dit blyk uit FNB se 2026-aftrede-insigte-opname, wat toon dat 53 % van deelnemers nie kan spaar nie. Byna die helfte van mense met aftreeprodukte het ook reeds geld uit die tweepot-aftreestelsel onttrek, hoofsaaklik om daaglikse uitgawes te dek, huishoudelike toestelle te koop of skuld af te betaal.
FNB sê beter aftredebeplanning bly noodsaaklik.








Comments