top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die minister van korrektiewe dienste maak glo beweerde diamantsmous se lewe hel

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 1, 2024
1 min read

Die vermeende diamantsmous en Ponzi-baas Louis Liebenberg is Donderdag 31 Oktober terug in die hof om te getuig van onregverdige behandeling wat sy menswaardigheid aantas. Netwerk24 berig hy glo die oorsprong van die voorvalle kom nadat die minister van korrektiewe dienste, dr. Pieter Groenewald, aan twee hoofde by sy aanhouding beveel het om sy lewe “hel te maak”. Liebenberg beweer hy was een aand beveel om ’n deurtastende ondersoek in die soektog na ‘n selfoon naak te ondergaan. Groenewald ontken die aantygings dat hy enige soortgelyke opdragte gegee het

 
 
 

Comments


bottom of page