top of page

Die modeontwerper Valentino is oorlede

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jan 20
  • 1 min read

Die Italiaanse mode-ontwerper Valentino Garavani, bekend net as Valentino, is in die ouderdom van 93 jaar oorlede.


Die BBC berig die Valentino Garavani en Giancarlo Giammetti Stigting het op Instagram bevestig hy is vreedsaam in sy huis in Rome oorlede, omring van sy familie.


Valentino was medestigter van die Valentino-modehuis in 1960, en was saam met Giorgio Armani en Karl Lagerfeld een van die reuse van mode in die 20-ste eeu.


Valentino. FOTO: SBS News
Valentino. FOTO: SBS News

Comments


bottom of page