Die moord van ‘n Vrystaatse voorsitter lig geweld teen vroue uit
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Jan 26
- 1 min read
Die moord van ‘n Vrystaatse taxivereniging se voorsitter het nie net die taxibedryf geskok nie, maar lig ook die geweld teen vroue in manlike-gedomineerde bedrywe uit.
Dit luidens die LUR vir gemeenskapsveiligheid, paaie en vervoer, Jabo Mbalula.
Hy voeg by in ‘n mediaverklaring die voorsitter is die naweek in ‘n lokval gelei en vermoor.
Haar man is ook onder soortgelyke omstandighede oorlede.
Mbalula het die moord ten sterkste veroordeel en sê dat bloedvergieting in die Vrystaatse taxibedryf nie geduld sal word nie.







Comments