top of page

Die nasionale minimumloon styg in Maart

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • 2 hours ago
  • 1 min read

Die minister van indiensneming en arbeid, Nomakhosazana Meth, het aangekondig dat die nasionale minimumloon vanaf volgende maand sal styg.


Volgens Meth sal die minimumloon in Maart styg van R28,79 tot R30,23 sent vir elke gewone uur wat gewerk word.


Cosatu het dié verhoging verwelkom. Parlementêre koördineerder, Matthew Parks, sê die verhoging sal werkers bevoordeel.


LUISTER:


Matthew Parks

Ter illustrasie. FOTO: Newsday
Ter illustrasie. FOTO: Newsday



 
 
 

Comments


bottom of page