top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die Nasionale Tesourie word daarvan beskuldig dat hulle die armes aanval

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • May 27, 2025
  • 1 min read

Die Nasionale Tesourie word daarvan beskuldig dat hulle die armes aanval met die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap (Sassa) se bedryfsbegrotingsvoorwaardes. Volgens die Good-party is die voorwaardes op Sassa se 2025/26 bedryfsbegroting nie inklusief nie. Sassa word onder die voorwaardes vereis om maandelikse bankrekeningkontroles van begunstigdes, biometriese siftings en kruisverifikasie met verskeie regeringsdatabasisse te doen. Hierdie voorwardes, is volgens die party se sekretaris-generaal, Brett Herron, deur ‘n hooggeregshof onwettig en ongrondwetlik verklaar. LUISTER HIER:

 
 
 

Comments


bottom of page