top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die NSRI waarsku die publiek om veilig te wees rondom water

Writer: Saamgestel deur Jana Roos
Saamgestel deur Jana Roos
Dec 10, 2025
1 min read

Die Nasionale Seereddingsinstituut (die NSRI) moedig lede van die publiek aan om hul veiligheid rondom water gedurende die somervakansie te prioritiseer.


Daar word verwag dat baie mense hierdie somer na strande en ander watermassas sal stroom om af te koel.


Suid-Afrika ervaar elke somer ‘n hoë aantal verdrinkings, en kinders is veral kwesbaar vir verdrinking.


Die NSRI se Andrew Ingram sê die aantal verdrinkingsvoorvalle het die afgelope paar weke toegeneem.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page