top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die nuwe VSA-tarief op uitvoere kan Suid-Afrika se vooruitsigte vir groei knou

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Apr 4, 2025
  • 1 min read

Die impak van die VSA se nuwe 30%-tarief op uitvoer kan Suid-Afrika se vooruitsigte vir groei knou. Dit is volgens die hoofekonoom van Investec, Annabel Bishop. Bishop sê dat die gebeure die afgelope ruk moontlik soveel as 500 basispunte van die groei van die bruto binnelandse produk vanjaar uitgewis het. Dit sluit ook die VSA se waarskynlike uittrede uit die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika (Agoa) en die moontlike skommeling van die regering van nasionale eenheid in. Bishop voeg by dat dit ook die vooruitsigte vir rentekoersverlagings sal beïnvloed.

 
 
 

Comments


bottom of page