top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die OG merk miljarde rande in onreëlmatige besteding op

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • 36 minutes ago
  • 1 min read

Die Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, sê R32-miljard se ongeopenbaarde onreëlmatige uitgawes is vanjaar geïdentifiseer.


Maluleke het Donderdag die nasionale en provinsiale oudituitkomste vir die 2024/25-boekjaar aangebied.


Sy sê dat sommige rekenpligtige beamptes kies om die rapportering van twyfelagtige transaksies uit te stel deur hulle as onder assessering of in dispuut te klassifiseer. Maluleke sê hoewel regulasies ‘n maksimum van drie maande toelaat om syfers te verifieer, word hierdie proses misbruik.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page