top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die onderwysraad is vir sy ingryping geloof

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
1 min read

Die Portefeuljekomitee oor Basiese Onderwys het die Raad vir Arbeidsverhoudinge in die Onderwys geprys vir sy ingryping om opvoeders regoor die land te verifieer.

Die raad se verifikasieproses behels die verifikasie van personeel, onderwysers en leerders om langdurige bewerings van spookonderwysers binne die onderwysstelsel aan te spreek.

Die verifikasieproses is reeds in die Oos-Kaap getoets en opleiding op die platform sal volgende week begin. Die komitee sê dit is ‘n baie belangrike ingryping van die raad.

 
 
 

Comments


bottom of page