top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die onwettige mynwerkers se reddingsoperasie beloop ‘n miljoen rand per dag

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 24, 2024
1 min read

Die polisie in Noordwes bestee daagliks eenmiljoen rand om onwettige mynwerkers wat ondergronds by ‘n Stilfontein-myn werk, uit die myn uit te kry. Die provinsie se portefeuljekomitee oor veiligheid het dit tydens sy oorsigbesoek aan die skag onthul. Volgens die komitee se voorsitter, Freddy Sonakile, kom die fondse uit ‘n voorheen toegekende begroting aan die provinsie se polisie en dat daar nie ʼn spesiale toekenning vir die operasie is nie. Sonakile sê die operasie is die eerste van sy soort in Suid-Afrika.

 
 
 

Comments


bottom of page