top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Die oorsaak van brand by korrektiewe dienste is onbekend

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2024
1 min read

Die oorsaak van die brand by die hoofkantoor van die Gautengse departement van korrektiewe dienste word nou ondersoek. Sondagaand se brand, wat in die West Wing Block gewoed het, is deur Tshwane-nooddienste geblus, en geen beserings is aangemeld nie. Singabakho Nxumalo, departementele woordvoerder, sê die veilgheid van werknemers, asook sekuriteit by korrektiewe dienste-fasiliteite geniet die hoogste prioriteit.

 
 
 

Comments


bottom of page