Die Ossewabrandwag-argief is nou digitaal
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Aug 6
- 1 min read
Die digitalisering van die Ossewabrandwag-argief is voltooi.
Volgens die Noordwes-Universiteit en die Erfenisstigting bevat die argief meer as 404 000 bladsye historiese dokumente.
Die digitale argief is aan die Erfenisstigting geskenk, terwyl die oorspronklike rekords in die sorg van die universiteit sal bly.
Die organisasies sê die projek sal toegang vir navorsers verbeter en help om Suid-Afrika se dokumentêre erfenis vir toekomstige geslagte te bewaar.








Comments