Die Ouditeur-generaal is bekommerd oor die SAUK
- Saamgestel deur Nadia Pieters

- Oct 15
- 1 min read
Die Ouditeur-generaal (OG) het kommer uitgespreek oor die finansiële gesondheid van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK).
Die OG het die oudituitkomste van die boekjaar wat in Maart vanjaar eindig, ter tafel gelê, en het opgemerk dat die SAUK ernstige risiko’s in die gesig daar.
Verder sê die OG dat die SAUK se banksaldo ‘n beduidende kontantvermindering toon.
Intussen berig SABC News volgens die leier van die sake-eenheid by die OG, Nathan Lawnet, het die SAUK die reddingsboei-fondse opgebruik, maar voeg by dat die SAUK se bates wel hul laste oorskry wat beteken dat hul balansstaat beslis beter lyk.






Comments